Hoërskool Upington leerders presteer in chef kompetisie
Hoërskool Upington leerders, Ané Oosthuizen en Muhle Leserwane het Saterdag 15 Augustus 2020 deelgeneem aan die Noord Kaap Skole Chef’s kompetisie wat jaarliks aangebied word deur die Food and Beverage Institute van Bloemfontein. Beide leerders het hulle goed van hulle taak gekwyt. Baie geluk aan Ané wat ‘n derde plek behaal het.

Ané Oosthuizen