Hoërskool Upington wen die eerste toets krieket wedstryd
ADVERTISEMENT
Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld speel hul eerste toetskrieketwedstryd op Uppie Park.
Uppies eindig dag 1 met ‘n voorsprong van 103 lopies.
Dag 2
Op dag 2 gaan Uppies in om te kolf en eindig op 113/10. Ons top kolwers vir die beurt was:
– CJ Botha met 42/58 en
– Vaylin Lombaard met 25/45.
Duineveld vat hul tweede beurt aan op Uppie Park, maar Uppies se boulers is te sterk en hulle word uitgehaal vir 74/10.
Ons beste boulers vir die tweede beurt was:
– Karel du Plessis met 4-8 en
– Ruann Esterhuizen met 4-13!
Uppies wen die eerste Toets Krieket tussen die twee skoele met 91 lopies!