Hoërskool Martin Oosthuizen se Junior Landbouvereniging word aangekondig
Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas het onlangs die bestuur van die skool se Junior Landbouvereniging aangekondig. Die skool is baie trots op sy Junior Landbouvereniging wat as ‘n volwaardige landbouvereniging funksioneer. Die bestuur is verder saamgestel uit graad 10 tot 12 leerders. Sodoende word kontinuïteit te verseker. Die bestuur vir 2021 is:
- Anton Bester
- Enrico Gagiano
- Franco Odendaal
- Frikkie Spangenberg
- GJ van Zyl
- Izak van Niekerk
- Janco Cronje
- Le Roux de Vos
- Melia Gagiano
- Phillip Smith
- Renier Ferreira
- Sumari van der Merwe
- Veresin Hein
- Wian van den Heever en Willem van der Merwe.
Die volgende ampsdraers is verkies:
- Tesourier: Melia Gagiano
- Sekretaresse: Sumari van der Merwe
- Ondervoorsitter: Le Roux de Vos
- Voorsitter: Anton Bester.
- Die skakelonderwys is juf Jacolene Grobbelaar, die skool se Landbouwetenskaponderwyser.
Die groep het alreeds hul eerste vergadering en beplanningsessie gehad en sien uit na ‘n besonderse 2021.

JLV Bestuur vir 2021 saam met juf Jacolene Grobelaar en mnr Wiaan van Rensburg

VLNR Melia Gagiano, Sumari vd Merwe, Juf Jacolene Grobelaar, Anton Bester (voorsitter) Wiaan van Rensburg (gaspreker) en Le Roux de Vos (ondervoorsitter)