Hoërskool Martin Oosthuizen prysuitdeling

Hoërskool Martin Oosthuizen prysuitdeling.
Dux leerder: Danelle Hayes is aangewys as Dux-leerder.

Danelle Hayes
Kakamas Stadsraadstrofee – Beste Naam Uitgedra: Danelle Jacobs(Danel word aangewys as beste aktrise tydens ATKV Tienertoneelkompetisie, sy einde algeheel derde tydens die ATKV Digitoneelkompetisie. Die van haar gedigte word in Poort, uitgegee deur die Akadamie van Wetenskap en kuns publiseer. Sy doen verskeie radio, tv en koerantonderhoude.

Danelle Jacobs
Voortreflikste Prestasie Van Die Jaar: Die toekenning word gedeel deur Danelle Jacobs (beste aktrise in SA) en die toneelgroep Bulldozer (algehele 3de plek verower tydens die finaal van die ATKV Tienertoneelkompetisie.

Danelle Jacobs
Seniorsportman en –Vrou: Danelle Hayes en Johan van Niekerk

Danelle Jacobs en Johan van Niekerk
Die Santam Agri Landboustudent Van Die Jaar: Janco Cronje

Janco Cronje
Veelsydigheid: Veelsydigste matriek toekenning is gedeel deur Danel Hayes en Danelle Jacobs

Danel Hayes en Danelle Jacobs
Die nuutverkose Seniorraad vir 2024 is:

Agter vlnr: Benjohan Koortzen, Vern-Lee du Plessis, Brigitte Wessels, Kelly-Ann Bartlett, André Kruger, Brady Basson, Tienus Blom, Louise Hanekom, Ayanda Matokazi, Chrisna vd Merwe. Voor vlnr: Alandi Visser (ondervoorsitter), Stephanie du Preez, Lara-Lyn van Vuuren (voorsitter), Mnr André Mouton(skoolhoof), Zander Oberholster(voorsitter), Hannie Carstens-Nel, Jaun Scheepers (ondervoorsitter)
Hoofleiers: Die 2024 hoofleiers is Lara-Lyn van Vuuren en Zander Oberholster

Lara-Lyn van Vuuren en Zander Oberholster