Hoërskool Kathu se sport uitblinkers
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Hoërskool Kathu is gekies om die Noord Kaap span by die SA kampioenskappe te verteenwoordig. Baie geluk, julle maak ons trots.
- Estiaan Davel
- Cheney le Roux
- Tinus Barnard
- Tiaan le Roux
- Heinrich Pretoruis
- Jacques Kuhn
Die hokkie meisies het ‘n baie goeie opbou tot die seisoen wat voorlê. o.19 JTG krieket finaal was afgestel weens die reën en trofee word gedeel.