Hoërskool Kathu prysuitdeling 2023 en ander hoogtepunte

Hoërskool Kathu prysuitdeling 2023:
KHS Dux leerder :

KHS Dux – N. Jeewa
Hoofleiers:

R. Esterhuizen (Onderhoofseun), C. Willemse (Hoofseun), Z. Baffets (Hoofdogter), A. Louw (Onderhoofdogter)
UK 2024 / EC 2024:

UK 2024 / EC 2024
Sportman en Sportvrou van die jaar:

Buite-sportman van die jaar – J. Kühn, Sportvrou van die jaar – S. Rossouw, Binne-sportman van die jaar – A. Rooi
Spreekkoor:

Spreekkoor behaal Goud A++ by NK-Kunstefees in Kimberley
Hoërskool Kathu Spel:

B. van Eeden, T. Brendell
Hoërskool Kathu se eie Mej. Noord Kaap:

Mej Noord-Kaap Minke Barendse (Gr. 9)

Mej Noord-Kaap Minke Barendse (Gr. 9)
Hoërskool Kathu se eie Mej. Noord KaapMixed Martial Arts:

Kyle Barendse (1 Gold, 2 Silver, 1 Bronze) Marcus Vermeulen (1 Gold, 1 Silver, 3 Bronze) Janco Janse Van Vuuren (4 Gold, 1 Silver) Geanon Saunderson (1 Gold, 3 Silver)
Hoërskool Kathu se Skopboks Proteas:

J. Kühn

L. Pieterse
Krieket:Geluk aan die o.16 seuns en o.19 dogters wat in die liga finale gespeel het en die o.19 seuns wat in die liga halfendrondte gespeel het.

Krieket o.16 Seuns

Krieket o.19 Dogters

Krieket o.19 Seuns
Hoërskool Kathu Noord Kaap krieket spelers:

J. Beukes – o.16 Noord-Kaap

E. Erasmus – o.19 Noord Kaap

F. van Wyk, R. Louw, H. van Wyk – o.16 Noord-Kaap

C. Willemse – o.19 Coke Week

G. Stonestreet o.17 Noord-Kaap Platteland