2 Hoërskool Hartswater leerders toer met Kudu XV rugbyspan na VSA
Hoërskool Hartswater leerders Wian Becker en Hannes Burger gaan deelneem saam met die Kudu XV rugbyspan aan die einde van Desember in Los Angeles in die VSA. Baie geluk met hierdie pragtige prestasie. Hoërskool Hartswater wens hierdie Hartsies baie geluk en sterkte toe vir dit wat voorlê daar in die verte.

Wian Becker

Hannes Burger