Hoërskool Hartswater leerders skitter tydens prysuitdeling

Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Hartswater wat uitstekend gevaar het tydens die akademiese jaar. Graag wil die skool erkenning gee aan die top drie leerders van elke graad.
Our grade 12 learners performed excellently during 2023. The school would love this opportunity to celebrate their achievements and the trophies that they won during the school’s prestigious prize-giving ceremony.
Graad 8:

V.l.n.r Ashlin Becker (2), Cebisa Ndevu (1), Herman Joubert (3).
Graad 9

V.l.n.r Nathan du Plooy (2), Simoné Fourie (1), Hanno Lategan (3).
Graad 10

V.l.n.r Mienke Oehley (2), Ladine van der Merwe (1), Hailene Kruger (3).
Graad 11

V.l.n.r Demucke Fourie (2), Tasmia Hossain (1), Zaakira Sadek (3).
Graad 12

V.l.n.r Nina Snyman (2), Liza Engelbrecht (1), Elri Lategan (3).
Trofee wenners:
Nina Snyman: Dux leerder van Hoërskool Hartswater – 86,96 %. Nina Snyman ontvang die GJ Lubbe trofee vir beste prestasie deur `n Gr 12 dogter – 86,96 % Sowel as die Veelsydigheidstrofee gebaseer op akademie, sport, kultuur en leierskap.

Nina Snyman Dux leerder 2023

Nina Snyman
Ji-André Visser ontvang die AJ Bosman trofee vir beste prestasie deur `n Gr 12 seun – 71,68 %

Ji-André Visser
René van Niekerk is sportvrou van die jaar.

René van Niekerk
Layton van Niekerk ontvang die Hartsie persoonlikheidstrofee vir Hartsie van die Jaar.

Layton van Niekerk