Hoërskool Hartswater Atletiek
Hoërskool Hartswater se atletiekseisoen is in volle swang. Die Hartsies presteer uitstekend op beide veld en baan. Baie geluk aan die atlete wat trofees ontvang het tydens die Kleure sport atletiekbyeenkoms. Verder het Hoërskool Hartswater ook die gewilde Top 20 atletiekbyeenkoms aangebied in Februarie. Die Hartsie atlete het weereens hulle kant gebring en is trots om die algehele vierde plek te neem vir die dag. Mooi so, Hartsies!
Kleure atletiek trofees:
- Candin Coetzee Victor Ludorum Junior seun
- Jane Kruger Beste Hamergooi atleet
- Marco Moller Victor Ludorum Senior seun
- Milton Davids Beste langafstand atleet
- Lebone Tshaka Best hurdles athlete
- Nina Snyman Beste veld atleet
- Nina Snyman Victrix Ludorum senior
- Simone Fourie Victrix Ludorum Junior meisie
- Tshepang Motate best track athlete
- Tshepang Motate best400m athlete
- Willem Nel Beste hoogspring atleet

Marco Moller Victor Ludorum Senior seun

Lebone Tshaka Best hurdles athlete

Jane Kruger Beste Hamergooi atleet

Candin Coetzee Victor Ludorum Junior seun

Willem Nel Beste hoogspring atleet

Tshepang Motate Best track athlete

Simone Fourie Victrix Ludorum Junior meisie

Nina Snyman Victrix Ludorum senior meisie

Milton Davids Beste langafstand atleet
Top 20 uitslae van atlete wat presteer het:
Goue medaljes:
- Jané Kruger vir hamergooi
- Demuncke Fourie vir 400m
- Lana McKenzie vir vir 100m Hekkies
- Nina Snyman vir Diskus
- Henré Kruger vir Spiesgooi
Silwer medaljes:
- Anjelle Carroll vir Spiesgooi
- Marko Moller vir Hamergooi
Brons medaljes:
- D’nita Nel vir Hamergooi
- Nina Snyman vir Gewigstoot
- Liancke de la Rey vir Hamergooi
- Willem Nel vir Hamergooi
- Thapelo Racodi vir 400 m
- Benjamin Potgieter 100m hekkies

Demuncke Fourie Goue medalje vir 400m

Lana Mc Kenzie Goue medalje vir 100m hekkies

Malcolm Grewar Beste hoogspring atleet

Marko Moller Silwer medalje vir hamergooi