Hoërskool Douglas prysuitdeling 2023

Hoërskool Douglas prysuitdeling 2023:
Christoff Swanepoel: John Koch Trofee – Sportpersoon van die jaar Laerskool
Ernine Erasmus: Sport Trofee – Sportpersoon van die jaar Hoërskool
Gysbert Jooste: Sarlene Wiid Trofee – DUX leerling Graad 6
Rolindi Krügel: DUX Leerling Graad 9 Trofee – Dux leerling Graad 9
Jo-Anneke Krügel: Douglas Spar Trofee – DUX leerling Graad 12
Bestuursraad 2024: Baie geluk aan die volgende leerders wat op die bestuursraad sal dien vir die 2024 termyn.

Van links: Tiaan Nel (Onder Voorsitter), Philip de Jager (Voorsitter), Nici le Roux (Voorsitster) en Renica Badenhorst (Onder Voorsitster)
Laerskool Leiers 2024: Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is tot laerskool leiers vir die 2024 termyn.

Van links agter: P Roberts, J Cilliers (Onderhoofseun), S Conradie (Onderhoofdogter), Z Gerber en U Swanepoel Van links voor: W Nel, A Coetzee, DG Cilliers (Hoofseun), J Erasmus (Hoofdogter) en T Human.
Hoofleiers 2024:

Van links na regs: J Cillier (Onderhoofseun), J Erasmus (Hoofdogter),DG Cilliers (Hoofseun), S Conradie (Onderhoofdogter)