Hoërskool Diamantveld se Redenaars het omtrent uitgeblink by die Radikale Redenaars streeksfinaal
ADVERTISEMENT
Op 4 Mei het Hoërskool Diamantveld se Redenaars omtrent uitgeblink toe hulle by die Radikale Redenaars streeksfinaal meeste van die top 3 plekke verower het.
Gr 8:
- 1ste Karla Kock
- 2de Kari Johnson
- 3de Kristie Voges
Gr 9:
- 1ste Addison Haasbroek
- 2de Jana Nel
- 3de Megan Blaauw
Gr 9 tweetalig:
- 1ste Shailee Goldschmidt
Gr 10:
- 1ste JD Möller
- 2de Jordan-Leigh Jacobs
Gr 11:
- 1ste Milan Le Grange
- 2de Toors Bezuidenhout
- 3de Rachel Kruger
Die volgende leerders dring deur na die Nasionale finaal:
- Karla Kock
- Addison Haasbroek
- Shailee Goldschmidt
- JD Möller
- Milan Le Grange
Die volgende leerders het reeds in rondte 1 deurgedring:
- Danelle Delport
- Mia Truter
- Karla de Boer