Hoërskool Diamantveld Kultuur leerders skitter in die Noord-Kaap Jeug Simfonie

Baie geluk aan Hoërskool Diamantveld leerders Heinz Hauptfleisch, Albert Hamman, Elisha Liebenberg en Danelle Delport wat deelgeneem het aan die Noord-Kaap Jeug Simfonie orkes en as die wenners aangewys is. Dit is ‘n uitstekende prestasie!