Hoërskool Diamantveld Koshuisraad 2024

Hoërskool Diamantveld koshuisraad vir 2024 is verkies, en dis met trots dat ons hulle aan julle bekend maak.
Voorsitters:
- Timney Greyling
- Dirk van Heerden
Onder-Voorsitters:
- Carmen Louw
- Carel Viljoen
Raadslede:
- Tinike Lombaard
- Mari du Raan
- Klarissa Taljaard
- Chene van der Merwe
- Dewet du Plooy
- Marno Greeff
- Jaco Beukes
- Vhandre (Boela) Bezuidenhout
Baie sterkte met die posisies wat julle beklee. Ons weet julle sal die koshuis met goeie dade dien!

Koshuisraad 2024