Laerskool Rustenburg o.12 en o.13 Luiperds
Laerskool Rustenburg is ongelooflik trots op ons nege o.13-rugbyseuns en o.12-rugbyseuns wat gekies is om aan die Luiperds se finale proewe deel te neem! Julle harde werk en toewyding word raakgesien – sterkte met die volgende rondte!