Laerskool Proteapark hengelaar presteer in Nasionale Oewerkompetisie
ADVERTISEMENT
Rian is ‘n kranige visterman en het gedurende die vakansie vir die Sentraal Noordwesspan deelgeneem aan die Nasionale Oewerkompetisie waar sy o/13B-span as algehele wenners aangewys is! Veels geluk Laerskool Proteapark is baie trots op jou!