Laerskool David Brink leerder maak skoonskip by die prysuitdeling

Veels geluk aan Buhle Sitali (Gr. 7) wat skoonskip gemaak het op Laerskool David Brink se prysuitdeling.Well done Buhle. You are truly an inspiration to all. Buhle received the Dux-learners award and many more.