Hoërskool Rustenburg voortrekkers slaag hul presidentsverkennersteorie-eksamen
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg voortrekkers Bianca Cilliers en Justin Kleynhans het Maandag, 17 April 2023, hul presidentsverkennersteorie-eksamen geslaag! Die twee Rusties moet in Julie die nasionale kamp te Graaff Reinet bywoon om die presidentsverkennertoekenning te kan ontvang. Die Rusties is besonders trots op die twee Rusties en hul merkwaardige prestasie!

Foto: Justin Kleynhans en Bianca Cilliers