Hoërskool Rustenburg skaakspelers maak skoonskip
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg skaakspelers maak skoonskip tydens die NWU-superreekskwart-, semi- en -finaal te Hoërskool Zwartkop! Ons Rusties eindig algeheel 4de uit 16 skole.
Die seniors eindig algeheel 9de
- Wen 3-2 teen H/S Oosterlig
- Wen 3-2 teen H/S Wesvalia
- Wen 3.5 – 1.5 teen H/S Hugenote
Die juniors eindig algeheel 3de
- Wen 3-2 teen H/S Noordheuwel
- Verloor 2-3 teen H/S Zwartkop
- Wen 3.5 – 1.5 teen H/S Hugenote
Die Rusties is besonders trots op hierdie Rusties en hul PUIK prestasie!