Hoërskool Rustenburg skaakspeler maak al die regte skuiwe op die skaakbord
Hoërskool Rustenburg skaakspeler maak al die regte skuiwe op die skaakbord. Ons eie Rustie-skaakspeler, Leroux Bylefeldt, kom algeheel 11de tydens die SA-skaak geslote toernooi. Ons is #RustieTrots op hierdie Rustie en sy prestasie!

Leroux Bylefeldt tydens die SA-skaak geslote waar hy algeheel 11de eindig