Hoërskool Hartbeespoort leerder presteer in SA o.15 Gholf kampioenskap
Hoërskool Hartbeespoort leerder Janko van der Merwe het weereens gewys dat hy ‘n gholfer van formaat is tydens die Suid-Afrikaanse O/15 Gholf kampioenskap by Selborne Golf Estate. Hy eindig in ‘n gesamentlike 3de plek. Geluk Janko ons is baie trots op jou prestasie.