ADVERTISEMENT
Potchefstroom Gimnasium se swemmers is WENNERS! Ons is baie trots op die swemmers wat aan die Noordwes skoleswemkampioenskappe deelgeneem en as algehele wenners gekroon is.