Laerskool Saamtrek kwartaal 2 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek kwartaal 2 hoogtepunte:
Rugby: Luiperd-spanne
Laerskool Saamtrek is baie trots op die volgende seuns wat in die onderskeie Luiperd groepe opgeneem is:
- o.13: Gerrit Koen
- o.12: Wian Boshoff, Barry Jacobs, Henrico Prinsloo

Links na regs: Gerrit Koen, Wian Boshoff, Barry Jacobs, Henrico Prinsloo
KOSH o.11

Agter links na regs: Jandrico Davis, Pierre Lotter, Jan-Pieter Jordaan, Bothale Masilo, Jason Tarr Voor links na regs: Westley Dunning, Sheldon Palmer, Zander du Preez, MJ Buys, Buhle Pholoholo (Renier de Lange is afwesig op foto)
KOSH o.12

Agter links na regs: Luandre Jacobs, Zanrich Coetzee, Riekert Kruger, GJ Coetzer, Jason Greyling
Voor links na regs: Ulrich Ollewagen, Zachary Smith, Jayden Pretorius, Gunther Steenkamp, Janco Fourie, Jason Turner (Johanco Nel is afwesig op foto)
Rugby: VKB/KOSH o.13-span
Die volgende seuns is verkies tot die VKB/KOSH 0.13-span. Hulle neem 23-25 Junie 2022 aan die VKB toernooi te Frankfort deel.

Links na regs: Reghardt Wilkens, AC v. Niewenhuizen, Jaco Combrink, Brandt Muller, Hayward Maree en Ricko le Roux.
NW Netbal

Laerskool Saamtrek is trots op Clerise Cronje en Abigail Calitz wat tydens die Noordwes netbalproewe tot die o.13A-span verkies is.
Tennis:
Laerskool Saamtrek se eerste span behaal silwer in die Mooirivier Prestige byeenkoms op 13& 14 Mei 2022 te Potchefstroom

Links na regs: Madison Swanepoel, Dané Vermeulen, McKaylin v. Rooyen, Fabiana H. de Andrade en Clerise Cronje
Samie verwerf Protea-kleure
Lamoni Coetzer het haar nasionale Protea-kleure verwerf in karate! Sy is eerste op die ranglys in haar gewigsafdeling in Suid-Afrika en neem 25-29 Mei 2022 aan die Internasionale zone 6 kompetisie te Durban deel. Sy gaan ook Suid-Afrika verteenwoordig by die Internationale Jeug Kampioenskappe in Kroasië in Julie 2022.

Lamoni Coetzer
Gholf
Laerskool Saamtrek se eerste span het ‘n tweede plek behaal in die Noordwes Ernie Els toernooi te Pecanwood. Die span kwalifiseer vir die nasionale Ernie Els toernooi in Augustus te Mosselbaai.

Links na regs: Franco J.v. Vuuren, Ruben v.d. Merwe, Dehan v.d. Merwe, Adriaan Hennop
Redenaars
Redenaars maak ons trots! Baie geluk aan Clerise Cronje, Chloë Vermeulen, Zu-May v.d. Berg, Nelike v.d. Berg, Carmi v. Niekerk en Marisa Visser wat deurdring na die volgende ronde van die ATKV Redenaars op 3 Junie 2022 te Rustenburg.

Links na regs: Clerise Cronje, Chloë Vermeulen, Zu-May v.d. Berg, Nelike v.d. Berg, Carmi v. Niekerk en Marisa Visser
ATKV Spelathon – Wenners

Gr. 4-5 Links na regs: Sheldon Palmer (eerste plek, Rosaline Botha (derde plek), Telani Theron (tweede plek)