Laerskool ML Fick kwartaal 1 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Laerskool ML Fick kwartaal 1 hoogtepunte. Atletiek: Baie geluk aan die volgende atlete wat tydens die JB Marks byeenkoms die volgende plekke behaal het;
- Solly Marx – 2de plek, 60m en 80m
- Jeanlo Beckley – 2de plek, 70m Hekkies
- Brandon Harding – 3de plek, Hoogspring
- Christopher Pretorius – 3de plek, Gewigstoot
- Mieke Mans – 2de plek, 75m Hekkies
- Lizé van Wyk – 1ste plek, Spiesgooi en Diskus
- Janco De Lange – 3de plek, Spiesgooi
- Larissa Mans – 4de plek, 75m Hekkies
- Mario Deysel – 1ste plek, 200m Hekkies en 2de plek, 80m Hekkies
- Ulrich Oosthuizen – 3de plek, 200m Hekkies en 4de plek, 80m Hekkies
- Drikus Calitz – 3de plek, Gewigstoot.
Eerstespanne:

o.13A netbalspan Aganang Rooi, Onalenna Maruping, Mia de Lange, Dio-Doné de Villiers, Danika Erasmus, Jané de Lange, Larissa Mans, Chaniqwa Botes, Tanysha de Vos
o.13 A rugbyspan

Agter : links na regs. Sebastian Jonker, Drikus Calitz, Jandre Olivier, Aiden Aucamp, McCaw Lerm, Bernardt Nel, Benja Calitz, Janco de Lange, Raynhardt Steyn Middel : Darren Smook, Luke Sinclair, Luhann Pat, Damien Pretorius, Hendrik Barnard, Refentse Khumalo, Kabelo Mosolostane, Pieter Steenberg, Mario Deysel, Rynhardt Louw Voor : oom Jacques Lerm, Ethan Scholtz, mnr. Divan Visser, Evan vd Merwe (k), oom Daan Seymore
Hoofleiers

Ewan vd Merwe Hoofleier

Larissa Mans Hoofleier

Mario Deysel Hoofleier

Mieke de Bruys Hoofleier