Laerskool Baillie Park stel met trots hul tweede kwartaal hoofleiers bekend
ADVERTISEMENT
Laerskool Baillie Park stel met trots hul tweede kwartaal se hoofleiers bekend.
- Hoofmeisie: Amieke Farmer
- Hoofseun: Francois de Villiers
- Onderhoofmeisie: Salome Hattingh
- Onderhoofseun: Juhan Naudé

Amieke Farmer (hoofmeisie)

Francois de Villiers (hoofseun)

Juhan Naudé (onderhoofseun)

Salome Hattingh (onderhoofmeisie)