Hoërskool Schoonspruit vier Wêreldbiddag vir vroue
ADVERTISEMENT
Op Vrydag 1 Maart, het Hoërskool Schoonspruit hul jaarlikse wêreldbiddag vir vroue geleentheid gehad. Dit is elke jaar die hoofmeisie se voorreg om hierdie geleentheid aan te bied. Vanjaar se land waarvoor daar gebid word is Palestina.