Goudkop Laerskool se hengelspan vaar puik
ADVERTISEMENT
Die 0.13 leerders van die Laerskool Goudkop se Rooi-span is liga Naaswenners:
- Jayden Snyman
- Ruan Pelser
- Pierre de Beer
- Luan Greyling
0.10 Rooi-span is liga Naaswenners:
- Lee-Ann Bothma
- Eben Nieuwoudt
- Kyle van Niekerk
- Ruhandré Roos
Lee-Ann Bothma is ook Overall tweede vir die seisoen by die 0/10-afdeling en is bekroon as Victrix Ludorum.
Jayden Snyman wen ook die 60m kolgooi en wen die vergooi met 131m.
Jayden wen ook die prys vir die grootste baber van die liga.
David-Johnson Harris wen ook die prys vir die grootste kurper van die liga.
Luan Greyling wen die prys as wenner van die eerste ligga.
Baie geluk, dit is uitmuntende prestasies.
Ons is trots op elkeen van julle!