Die Tegniese Wetenskap-leerders van Hoërskool Schoonspruit neem deel aan die Rotary Rocket Day
ADVERTISEMENT
Die Tegniese Wetenskap-leerders van Hoërskool Schoonspruit het op 21 April aan die Rotary club of Klerksdorp se jaarlikse ‘Rotary Rocket Day’ deelgeneem. Schoonspruit het drie spanne ingeskryf nl. Starship (Gr 12- span), Vuurpylmanne en NASA 2.0 (Gr 11-spanne). Spanne moes vuurpyle uit koeldrankbottels bou en afvuur. Die kompetisie het uit vier rondtes bestaan. Die Vuurpylmanne behaal ‘n eerste plek in die Hoërskole afdeling, NASA 2.0 is behaal ‘n tweede plek en Starsship eindig vyfde.

Rocket Day

Rocket Day

Voor vlnr: Madelene van Wyk, C.J. Bester en Luné Oosthuizen Agter vlnr: Juf. T. Botha, die Schoonie mascot, J.T. Luckhoff, Dillon Slabbert, William Butler & Juf. S. Slabbert.Luné Oosthuizen vuur ‘n vuurpyl af. J.J van den Berg en Nathan Swanepoel van die Starship-span maak reg om hul vuurpyl te skiet.