Hoërskool Nelspruit Ricus Nel & Snotkop Buitelug-konsert
ADVERTISEMENT
Sien hier ‘n belangrike kennisgewing oor die Ricus Nel & Snotkop Buitelug-konsert Die aanhoudende reën noop ons om Donderdagaand se Ricus Nel en Snotkop optrede uit te stel. Ons beplan om die optrede te doen in Augustus, as hoogtepunt van die fiësta-week. Konsertgangers wat reeds kaartjies gekoop het is welkom om dit in Augustus, vir die optrede te gebruik.