Morgenzon Landbou Akademie se Gongskietdag wenners
Op 12 Desember 2020 het ons ‘n na plant Gongskietdag gehou. Die dag was ‘n uiters suksesvolle dag gewees. Ons as Landties wil vir elkeen baie dankie sê wat hierdie dag so ondersteun het. Baie dankie vir al ons borge en almal wat betrokke was met die reëlings. Ons sien uit om volgende jaar Maart 2021 weer so te maak vir ‘n vooroes Gongskiet.
Beste mans:
- 1ste Plek – Emcee van Wyngaard
- 2de Plek – Naas Steyn
- 3de Plek – Flippie van Tonder en Christie Marais
Beste Vroue:
- 1ste Plek – Jeanine van Aarde
- 2de Plek – Annatjie van Niekerk
- 3de Plek – Lindi McGee
Beste Junior:
- 1Ste Plek – Keanu Kriek
- 2de Plek – PJ Botha
- 3de Plek – SS Cilliers
Spanne:
Beste mansspan
- 1ste Plek – Overwatch
- 2de Plek – Punishers
- 3de Plek – The Y nots
Gemengde Spanne:
- 1ste Plek – Vaalgong Ringers
- 2de Plek – Mengelmoes
- 3de Plek – Dubula
Damesspan:
- 1ste Plek – 4 Peloton
Junior Span
- 1ste Plek – Wildman Junior
Baie dankie vir jul ondersteuning.