Morgenzon Landbou Akademie ruiter presteer
Morgenzon Landbou Akademie ruiter Christo Mons het die naweek van die 11& 12 Junie Western Games gedoen by Sawmga Bethal. En het die volgende prestasie behaal.
Dit was Saterdag se games.
- BI-RANGLE LEVEL 1 2de plek met n tyd van 23.343 sec.
- HURRY SCURRY LEVEL 1 1st plek met n tyd van 16.247 sec
- QUADRANGLE LEVEL 1 2de plek met n tyd van 36.286 sec.
- SINGLE STAKE RACE LEVEL 1 2de plek met n tyd van 13.727 sec.
Sondag se games.
- BARREL RACE LEVEL 1 2de plek met n tyd van 31.421 sec.
- FIG 8 STAKE LEVEL 1 2de plek met n tyd van 16.125 sec.
- KEYHOLE LEVEL 1 1ST Plek met n tyd van 10.416 sec en het n Level 2 tyd gery.
- POLES 1 LEVEL 1 2 de Plek met n tyd van 17.495 sec
- SPEED BALL LEVEL 1 2de Plek met n tyd van 11.032 sec