LS Goedehoop dogters gekies vir Netbal Gert Sibande Streeksproewe
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop is baie trots dat al hul o.12A- en o.13A-netbaldogters deur is na die 2de rondte van die Gert Sibande Streeksnetbalproewe wat plaasvind op Saterdag, 22 April 2023 te Laerskool JJ van der Merwe.
Netbal Gert Sibande Streeksproewe o.12

Voor: Mieke Fourie, Adianca Brummer, Mienke van Niekerk Agter: Duney Truter, Esmé Agenbag, Lienke van Schalkwyk, Dené Byleveld, Hazel-Mari Bellingan
Netbal MPU- Gert Sibande Streeksproewe o13

Voor: Minke Coetzer, Jaunelize Hinrichsen, Charyn vd Merwe Agter: Cheyenne Erasmus, Michaela Hobkirk, Carmi Haarhoff, Abigail Homan, Izelle Ferguson