LS Secunda leerder blink uit in dans
Een van Laerskool Secunda se leerders, Lente Hayward, het aan die American Dance Awards se National Championships deelgeneem en 2 silwer toekennings gekry. Lente het ook vir die 2de jaar haar Nasionale Federasie Kleure vir akrobate ontvang.
Baie geluk, Lente! Die skool is trots op die leerder!