Laerskool Secunda rugbyspelers presteer
Baie geluk aan Franco Roodt (links) en Nathan Cordier (regs) van Laerskool Secunda. Hulle is gekies om hierdie naweek aan die finale proewe rondte in Middelburg deel te neem vir die Mpumalanga rugbyspan. Alle sterkte manne!