Laerskool Secunda netbalspelers presteer
Laerskool Secunda se o.13 netbaldogters het op 15 April aan die dorpsproewe deelgeneem te Laerskool Oranjegloed. Hulle dring deur na die streeksproewe wat op 22 April in Ermelo plaasvind.

VLNR: Amoré Roets, Melé Joubert, Kaylin Harrison, Danika Smit, Menke Hattingh, Carli Venter