Hoërskool Secunda fietsryklub neem deel in Sabie
Leerders van Hoërskool Secunda se MTB-fietsryklub, het Saterdag, 29 Februarie aan die fietswedren te Sabie deelgeneem.

Me. M. du Rand, Mnr. L. Riekert en die Hoof, Mnr. L. Pieterse het die wedren saam met die MTB-leerlinge aangedurf.