Hoërskool Ermelo leerder dans in glorie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo leerder dans in glorie. Lana te Water, graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 30 Maart aan die Akrobatiese danse-afdeling deelgeneem by die Suid-Afrikaanse kampioenskap op die MSC Cruise vanaf Durban na Mosambiek . Sy het die IFAA verteenwoordig. Tydens die kompetisie behaal sy ’n eerste plek. Baie geluk, Lana. Die Erries is besonder trots op jou.

Lana te Water

Lana te Water

Lana te Water