AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school

logo

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Summerwood Primary cricket players excel

  • Laerskool Kathu wen interskole teen Seodin

  • Sasolburg THS rugby players and coaches selected to represent the Griffons

  • Die Curro Mosselbaai graad 4–7 Spelbytjie was `n fantastiese geleentheid

  • Laerskool Park bedank borge van die Eerste Seuns- en Dogtershokkiespanne

HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Ermelo dogtershokkie presteer op toere

Hoërskool Ermelo dogtershokkie presteer op toere

By Karien Frans
18th April 2023
467
0
Share:

Hoërskool Ermelo dogtershokkie presteer op toere. Op 24 Maart het die tweedehokkiespan ‘n hokkiekliniek op EHS se astro bygewoon.  Die kliniek is deur Sulette Damons, oud-Proteakaptein en Shindre-Lee Simmons, huidige Proteaspeler aangebied. Vrydagaand is daar op verskeie vaardigheids-ontwikkelings-tegnieke gefokus.  Die spanne het ook verskeie spanbou-aktiwiteite saam geniet.  Saterdagoggend is aandag gegee aan ontwykings-, verdedigings-, en “arial”-vaardighede.  Me Mardi Fouché is hierdie span se afrigter.  Baie dankie vir haar harde werk en entoesiasme om hierdie span gereed te kry vir die seisoen.

Die o.14A-dogterspan het vanaf 24 Maart tot 26 Maart aan die Junior Nedstarkliniek in Pretoria deelgeneem. Me Magda Currie is hierdie span se afrigter. Die o.15A- en o.16A-dogterspan het vanaf 3 April tot 6 April aan die Senior Nedstarkliniek in Pretoria deelgeneem. Me Elana Fourie en me Zita Jacob is hierdie spanne se onderskeie afrigters. Die Nedstartoernooi is onder leiding van professionele afrigters in die oggend aangebied.  In die middae en aande is wedstryde gespeel. Alle wedstryde het op astro plaasgevind waar die dogters nuwe kennis kon toepas en voorbereiding kon doen vir die komende seisoen.  Dankie aan die betrokke afrigters wat hul spanne vergesel het en gereed kon kry vir die seisoen wat voorlê.

Die Hoërskool Ermelo KS Clothing eerstespan dogtershokkie

Die Hoërskool Ermelo KS-Cloting eerstespan het vanaf 28 Maart tot 31 Maart aan die Fairweather Festival in Kwazulu Natal deelgeneem.  Hierdie was ’n ongelooflike geleentheid waar daar teen goeie spanne gekompeteer is.  Me Linda Horn is hierdie span se afrigter.  Die Erries is bevoorreg om geleenthede soos die te kan hê om te ontwikkel.  Elke speler en afrigter sien uit om die hokkieseisoen met geesdrif aan te pak.

TagsHokkie
Previous Article

Laerskool Secunda rugbyspelers presteer

Next Article

Medaljes vir Naudeville Primêre Skool skopbokser

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool NelspruitLowveldMpumalangaRegional News

    Laerskool Nelspruit spog met twee Hokkiespanne wat as Mpumalanga Kampioene aangewys is

    2nd October 2024
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos Gimnasium vs Paarl Gim 19A-hokkie

    19th May 2025
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool hokkie teen Gill

    28th July 2023
    By Karien Frans
  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Primêre Meisieskool Oranje wens alumni sterkte toe tydens die Olimpiese spele 2024

    29th July 2024
    By Andreneza Damonse
  • BloemfonteinFree StatePrimêre Skool Jim Fouche BloemfonteinRegional News

    Primêre Skool Jim Fouché Hokkiespeler gekies vir Suid-Vrystaat Span

    18th May 2022
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News

    Hoërskool Garsfontein dogtershokkie maak skoonskip teen Oos-Moot

    16th May 2022
    By Karien Frans

  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    Hoërskool Eldoraigne redenaars hou die beoordelaars op hulle tone

  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool SwartkopRegional News

    Laerskool Swartkop spog met talentvolle sanger

  • Laerskool NelspruitLowveldMpumalangaRegional News

    Laerskool Nelspruit Eisteddfod prestasie

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© Awsum News.



Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us