Pietersburg Laerskool kwartaal een hoogtepunte
Pietersburg Laerskool kwartaal een hoogtepunte: Ons het die volgende nuwe personeel by ons skool verwelkom:
- Danelle Dyason
- Yolande van Staden
- Jan Saunders
- Nikita Grobler
- Marene Pelser
Ons spog met 5 leerders wat tydens Desember 2022 deelgeneem het aan die SA Kampioenskappe by Bloemhof Dam.
- Temicke Kruger
- Wilne Claassens
- Jason Breed
- Chris-Lou Duvenhage
- Hugo Greyvenstein (Reserwe)
Die span het algehele derde plek behaal en Chris-Lou Duvenhage het ‘n algehele eerste individuele plek behaal en is as Victor Ludorum aangewys. Die volgende leerders het Limpopo kleure verwerf vir hokkie:
- Tinelle Wilken
- Michelle Hugo
- Rolando Caroto
- Nicky Small
Caslien Strydom het die volgende uitslae gehad tydens haar deelname aan Western Mounted Games:
- Vlak 1 2de plek vir beide SANESA en SAWMGA
- Vlak 2 4de plek vir SANESA en 5de plek vir SAWMGA
Op 14 Februarie het ons, ons jaarlikse Mnr en Mej Valentyn gehad waar die volgende leerders as wenners aangekondig is:
- Mnr Valentyn: Tommie Horn
- Mej Valentyn: Michelle Illingworth
- Eerste prins: Rolando Caroto
- Eerste prinses: Kristen la Grange
- Tweede prins: Chris Nel
- Tweede prinses: Janine Jacobs
Ons skool spog met ‘n splinternuwe rekenaarsentrum! Hier het leerlinge van alle ouderdomme nou die geleentheid om te leer hoe om met ‘n rekenaar te werk en verseker ons dus dat hulle reg is vir die toekoms!
Ons o.10 – o.13 netbalspanne het die geleentheid gehad om by Zwartkloof Game Reserve Jen’s Netball te gaan toer vanaf 17 tot 19 Februarie. Die dogters het dit terdee genie ten sal al die nuwe kennis en vaardighede saam met hulle in die nuwe seisoen in vat.
Ons het twee atlete naamlik Larisa Kotze en Jolandie de Necker wat aan die Limpopo kampioenskappe gaan deelneem. Na die afloop van die interne uitdunne is die volgende sprekers ons skool se redenaars.
- Gr 1 tot 3: Jana Lourens
- Gr 4: Janie Grobler en Evelitt Bartlett
- Gr 5: Kaylee Fouche en Christo Meyer
- Gr 6: Rieke Bosman, Tinelle Wilken, Ertjie Lourens en Rowyn Steyn
- Gr 7: Carla Brits, Monja Grobler, Dewet Wilken, Joane van Rooyen en Janine Jacobs.
Die volgende sprekers het die hoogtste punte gehad en is daarom gekies om aan die Super 12 Redenaars deel te neem:
- Jana Lourens
- Evelitt Bartlett
- Kaylee Fouche
- Ertjie Lourens
- Rieke Bosman