‘n Goeie begin vir Laerskool Tzaneen se tennis
‘n Goeie begin
Laerskool Tzaneen se tennispan het hul eerste ligawedstryde van die seisoen teen LS Dr Annecke gespeel op Maandag, 22 Julie.
Vars terug van die Super 12 kompetisie het die spelers gewys dat hul slaggereed is vir die seisoen met oorwinnings vir die seuns- en die dogterspanne.

JP Wheeler

JP Botha