Laerskool Tzaneen word besoek deur Proteas
Elize Kotze, voormalige Protea afrigter en Erin Burger, voormalige Protea speler het Laerskool Tzaneen besoek op Maandag, 18 Februarie en ‘n baie leersame afrigtingskliniek vir die dogters en onderwysers aangebied ter voorbereiding van die 2019 netbalseisoen.