Laerskool Tzaneen Bulletjies se laaste wedstryd vir Seisoen
Bulletjies se laaste wedstryd vir Seisoen
Die laaste wedstryde vir die bulletjierugby seisoen is gespeel op Saterdag, 25 Mei by LS Phalaborwa-Noord. Die bulletjies was sommer vuur en vlam om vir oulaas wye draaie om hul opponente te hardloop.

Liam Welthagen