Laerskool Tzaneen swemmers na SA Skole kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Drie Laerskool Tzaneen swemmers, Mari Bruwer (Gr 6), Marny du Plessis (Gr 7) en Milan Ferreira (Gr 7) is opgeneem in die Limpopo skolespan wat aan die Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe gaan deelneem vanaf 20 – 24 April in Durban.

Limpopo span vir SA’s Marny du Plessis, Mari Bruwer en Milan Botha 2023