Laerskool Tzaneen netbalspelers haal die Mopani netbalspan
ADVERTISEMENT
Hartlik geluk aan die volgende Larries wat opgeneem is in die Mopani netbalspan wat gaan deelneem aan die provinsiale proewe op Vrydag, 21 April. Maryna Jacobsz, Linmari Duvenage, Ponisani Zitha, Risuna Mogale en Bonolo Maponya is almal onder 13. Die onder 12 spelers is: Ndlovukasi Zwane, Chloë Snyman, Ruvé Malan en Tshidi Ramodike.

Tshidi Ramodike, Chloë Snyman, Ruvé Malan en Ndlovukasi Zwane.

Risuna Mogale, Maryna Jacobsz, Linmari Duvenage, Ponisani Zitha en Bonolo Maponya.