Laerskool Tzaneen neem deel aan die Klub Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Tzaneen gholfspelers het deelgeneem aan die Tzaneen Gholfklub se Klub kampioenskappe wat plaasgevind het op 18 en 19 Maart. PJ van den Bergh is aangewys as die onder 13 junior kampioen en Reinhardt Geldenhuys is aangewys as die onder 13 speler met die beste “nett” telling.

PJ van den Bergh en Reinhardt Geldenhuys