Laerskool Phalaborwa-Noord atletiek en swem prestasies
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Phalaborwa-Noord atlete gaan na die Limpopo Kampioenskappe in Polokwane wat Vrydag, 3 Maart 2023 plaasvind:

Khikhi Sehlako,Peniel Ngangia-Ngina,Michaela Francisco,Lentso Selepe
Baie geluk aan die volgende swemmer wat aan die “SA Regional Level 1” Swem , Saterdag, 25 Februarie 2023, in Polokwane deelgeneem het en die volgende prestasies behaal het en al haar tye is rekord tye:
- 25m Vlinderslag 1ste plek 23,95s
- 25m Rugslag 1ste plek 24,14s
- 100m IM 1ste plek 1:58,92s
- 25m Vryslag 1ste plek 22,15s
- 25m Borsslag 2de plek

Charme van Niekerk