Laerskool Mariepskop se Gr.7’s sluit af in styl
Gr.7 Afsluiting – 2019 se Gr.7’s sluit jaar af in styl
Laerskool Mariepskop se wens vir jul is dat jul grootste drome sal waar word… klou vas daaraan en maak dit ‘n werklikheid. Die Riepies gaan julle mis!