Laerskool Louis Trichardt leerder wen Design a box kompetisie
Reneé van Niekerk, die wenner van Twinsaver se Design-a-box-kompetisie, het uiteindelik haar wenprys ontvang, Reneé het ‘n splinter nuwe skootrekenaar gewen. Baie geluk Reneé Laerskool Louis Trichardt is baie trots op jou en geniet die skootrekenaar.