Laerskool Bosveld neem deel aan die Bulletjierugby en Mini-Netbaldag te LS Warmbad
ADVERTISEMENT
Laerskool Bosveld bulletjies en Mini-Netbal het Saterdag 22 April 2023 deelgeneem teen Laerskool Koedoeskop, Laerskool Thabazimbi , Laerskool Julian Muller, Laerskool Eenheid, Laerskool Vaalwater en Laerskool Krugerpark op Laerskool Thabazimbi op Laerskool Warmbad se sportgronde.
Die afrigters was 7 uur ontvang. Die ontbyt was baie aangenaam. Die eerste wedstryd het om 8uur begin. Daar was baie ondersteuning en wrywing tussen die spanne se ouers maar tog goeie sportmanskap. Al vier ouderdomme van Bosveld het goed presteer o.6 , o.7 en o.8. Die laaste wedstryde was om 13:30 en het geëindig op`n hoogtepunt.