Hoërskool Pietersburg netbalspelers is gekies vir die Limpopo spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende speelsters wat gekies is vir die Limpopo spanne wat van 7 tot 11 Julie aan die Telkom Junior Netbalkampioenskappe in Kaapstad gaan deelneem!
Ons is baie trots! Sterkte met die voorbereidings ons weet julle gaan Limpopo én PHS met trots verteenwoordig!