Hoërskool Pietersburg netbal presteer by Limpopo finale
ADVERTISEMENT
Hoërskool Pietersburg B- en C-netbalspanne het puik presteer tydens die Limpopo Finale op Saterdag 7 Junie!
UITSLAE:
- O.14B – Speel: 6 | Wen: 4
- O.14C – Speel: 4 | Wen: 2
- O.15B – Speel: 4 | Wen: 2
- O.15C – Speel: 4 | Wen: 2
- O.16B – Speel: 2 | Wen: 1
- Tweedes – Speel: 4 | Wen: 3
- Derdes – Speel: 4 | Wen: 0 | Gelyk:1
Spesiale gelukwensing aan Abi Briel, wat as Speler van die Wedstryd aangewys is! Baie geluk aan elke Pietie en hul afrigters wat ons skool se vlag hoog laat wapper!